U word hartelik uitgenooi om ons Opedag by te woon.  Ons sal beskikbaar wees by Skitter Akademie tussen 9vm en 12nm.